Nancy Kelly
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nancy Kelly (25 Maart 1921 – 2 Januarie 1995) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Jesse James (1939), Private Affairs (1940), en The Bad Seed (1956), en in die televisiereeks Studio One in Hollywood (1948).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Nancy Kelly | |
Geboorte | (1921-03-25)25 Maart 1921 |
---|---|
Sterfte | 2 Januarie 1995 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Kelly Lurie Caro (b. 1957) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1926–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit