Nancy Dussault
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nancy Dussault (gebore 30 Junie 1936) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The In-Laws (1979) en The Nurse (1997), en in die televisiereekse Too Close for Comfort (1980) en Alias (2001).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Nancy Dussault | |
Geboorte | 30 Junie 1936 (1936-06-30) (87 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1961–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit