Musiek vir die Koninklike Vuurwerke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Musiek vir die Koninklike Vuurwerke (HWV 351) is 'n suite in D-majeur vir blaasinstrumente wat in 1749 deur George Frideric Handel gekomponeer is in opdrag van George II van Groot-Brittanje vir die vuurwerke in Londen se Green Park op 27 April 1749. Die musiek vier die einde van die Oostenrykse Erfenisoorlog en die ondertekening van die Verdrag van Aix-la-Chapelle (Aken) in 1748. Die werk was baie gewild met die eerste opvoering en ná Handel se dood.
Kitsfeite Katalogus, Jaar ...
Musiek vir die Koninklike Vuurwerke | |
---|---|
Suite vir orkes deur George Frideric Handel | |
Masjien vir die vuurwerke om die Vrede van Aix la Chapelle in May 1749 te vier, uitgevoer Green Park; struktuur ontwerp deur die Frans-Italiaanse argitek Giovanni Niccolò Servandoni | |
Katalogus | Händel-Werke-Verzeichnis|HWV 351 |
Jaar | 1749 |
Periode | Barok |
Opgevoer | 27 April 1749 (1749-04-27): Londen Green Park |
Bewegings | Vyf |
Sluit