Mr. President
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mr. President is 'n Duitse Eurodansgroep van Bremen, wat bekend is vir hul treffer,"Coco Jamboo", wat in 1996 bekendgestel is.
Dit is die groep se enigste liedjie wat die Amerikaanse trefferranglys gehaal het, deur #21 op die Billboard Hot 100 te bereik.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Agtergrondinligting, Ook bekend as ...
Mr. President | |
---|---|
Die laaste optrede van Mr. President, hier (v.l.n.r.) Franzi, Lazy Dee en Lady Danii, wat "Coco Jamboo" by "Hit Giganten", 2004, opvoer. | |
Agtergrondinligting | |
Ook bekend as | Satellite One |
Oorsprong | Bremen (Duitsland) |
Genres | Eurodans, popmusiek, reggae |
Jare aktief | 1991 – 2005 2007 – 2008 |
Etikette | Warner Bros. Records (1994 - 2003) |
Webwerf | mr-president.de |
Gewese lede | Lady Danii T-Seven Sir Prophet Lazy Dee Nadia Ayche Myra Franzi |
Sluit