Morin-Heights
From Wikipedia, the free encyclopedia
Morin-Heights is 'n sport- en ontspanningsoord met sowat 3 900 inwoners in die Pays-d'en-Haut-streeksmunisipaliteit, Quebec, Kanada. Die nedersetting, wat na die advokaat, joernalis en politikus Augustin-Norbert Morin vernoem is, is een van die bekendste toeristebestemmings in die Laurentides-bergstreek.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Morin-Heights | |
---|---|
Dorp | |
Die middestad van Morin-Heights | |
Koördinate: 45°54′00″N 74°15′00″W | |
Land | Kanada |
Provinsie | Quebec |
Region | Laurentides |
Regionale County | Les Pays-d'en-Haut |
Stigting | 1850 |
Stadstatus | 1 Julie 1855 |
Regering | |
• Burgemeester | Timothy Watchorn |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,4 km2 (22,93 vk. myl) |
• Land | 56,47 km2 (21,8 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 3 925 |
• Digtheid | 69,5/km2 (180/vk. myl) |
Tydsone | UTC-05:00 (EST) |
• Somertyd | UTC-04:00 (EDT) |
Poskode | J0R 1H0 |
Skakelkodes | 450 en 579 |
Webwerf | morinheights.com |
Sluit