Molle
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die benaming mol word in die spreektaal vir drie verskillende soogdierfamilies gebruik: die egte molle (familie Talpidae) en die kruipmolle (familie Chrysochloridae) is insekte-eters wat tot die orde Insectivora behoort, terwyl die molrotte (familie Bathyergidae) knaagdiere (orde Rodentia) is.
Kitsfeite Molle Tydperk: Priabonium–onlangs, Wetenskaplike klassifikasie ...
Molle Tydperk: Priabonium–onlangs | |
---|---|
Talpa europaea | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | Placentalia |
Orde: | Soricomorpha |
Familie: | Talpidae Fischer de Waldheim. 1817. |
Sluit
Al hierdie diere lewe in ondergrondse tonnels en is of blind, of hul gesigsvermoë is swak ontwikkel, terwyl hulle goed aangepas is om ondergrondse gangstelsels te grawe. In Suid-Afrika word geen egte molle aangetref nie.