Moldawië (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die naam Moldawië kan na een van die volgende verwys:
- Die oudrepubliek van die Sowjetunie wat nou as Moldowa bekend is.
- Die historiese prinsdom Moldawië, wat met Walachye saamgesmelt het om die basis vir Roemenië te vorm.
- Wes-Moldawië, 'n hedendaagse streek van Roemenië.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Moldawië of met Moldawië in die titel. |