Miyoshi Umeki
From Wikipedia, the free encyclopedia
Miyoshi Umeki (8 Mei 1929 – 28 Augustus 2007) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sayonara (1957), Cry for Happy (1961), en Flower Drum Song (1961), en in die televisiereeks The Courtship of Eddie's Father (1969).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Miyoshi Umeki | |
Geboortenaam | Umeki Miyoshi (梅木 美代志, Umeki Miyoshi?) |
---|---|
Geboorte | (1929-05-08)8 Mei 1929 |
Sterfte | 28 Augustus 2007 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit