Mitsubishi Ki-67
Japanese tweemotorige bomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Mitsubishi Ki-67 was 'n tweemotorige Japannese bomwerper van die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig is ontwerp deur dr. Hisanojo Ozawa, hy het die ontwerp in 1941 begin na aanleiding van spesifikasie wat uitgereik is deur die Japannese Leërlugmag. Die eerste prototipe het aan die begin van 1943 gevlieg en vyftien Ki-67 was teen die einde van dié jaar voltooi.