Mineirão
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mineirão (Portugees: [minejˈɾɐ̃w]), amptelik Estádio Governador Magalhães Pinto, letterlik "Goewerneur Magalhães Pinto-stadion") is 'n sokkerstadion in Belo Horizonte, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014, Olimpiese Somerspele 2016 en Copa América 2019.[3] Die stadion het 'n kapasiteit van 64 000 en is die grootste stadion in die deelstaat Minas Gerais.[4]
Kitsfeite Bynaam, Ligging ...
Estádio Governador Magalhães Pinto | ||
Bynaam | Mineirão | |
---|---|---|
Ligging | Belo Horizonte, Brasilië | |
Koördinate | 19°51′57″S 43°58′15″W | |
Eienaar | Minas Gerais-regering | |
Operateur | Minas Arena | |
Kapasiteit | 64 000[1] | |
Oppervlak | Gras | |
Konstruksie | ||
Eerste sooi gespit | 1959 | |
Gebou | 1959–1965 | |
Geopen | 5 September 1965[2] | |
Renovasie | 21 Desember 2012 | |
Huurders | ||
Sluit