Mindy Sterling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mindy Sterling (gebore 11 Julie 1953) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Austin Powers: International Man of Mystery (1997), Austin Powers: The Spy Who Shagged Me (1999), Drop Dead Gorgeous (1999), en Austin Powers in Goldmember (2002).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Mindy Sterling | |
Geboorte | 11 Julie 1953 (1953-07-11) (70 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1973–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit