Mike Wallace
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mike Wallace (9 Mei 1918 – 7 April 2012) was 'n Amerikaanse vervaardiger en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Suspense (1949), You Are There (1953), The Big Surprise (1955), en 60 Minutes (1968).
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Mike Wallace | |
Geboorte | (1918-05-09)9 Mei 1918 |
---|---|
Sterfte | 7 April 2012 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2, insluitende Chris Wallace |
Beroep(e) | Vervaardiger en akteur |
Aktiewe jare | 1939–2008 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit