Miguel Díaz-Canel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Miguel Mario Díaz-Canel y Bermúdez (gebore op 20 April 1960) is 'n Kubaanse politikus en ingenieur wat sedert April 2021 die eerste sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba is. As Eerste Sekretaris is hy die magtigste persoon in die Kubaanse regering. Hy het vir Raúl Castro opgevolg en hy is die eerste nie-Castro leier van Kuba sedert die rewolusie.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, 17de President van Kuba ...
Miguel Díaz-Canel | |
Díaz-Canel in 2023 | |
Eerste Sekretaris van die Kommunistiese Party van Kuba | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 19 April 2021 | |
Voorafgegaan deur | Raúl Castro |
---|---|
17de President van Kuba | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 10 Oktober 2019 | |
Vise | Salvador Valdés Mesa |
Eerste minister | Manuel Marrero Cruz |
Voorafgegaan deur | Raúl Castro |
President van die Staatsraad en die Raad van Ministers | |
Ampstermyn 19 April 2018 – 10 Oktober 2019 | |
Vise | Salvador Valdés Mesa |
Voorafgegaan deur | Raúl Castro |
Opgevolg deur | Homself (as president van Kuba) Manuel Marrero Cruz (as premier van Kuba) |
Vise-president van die Staatsraad en die Raad van Ministers | |
Ampstermyn 24 Februarie 2013 – 19 April 2018 | |
Voorafgegaan deur | José Ramón Machado Ventura |
Opgevolg deur | Salvador Valdés Mesa |
Minister van Onderwys | |
Ampstermyn 8 May 2009 – 21 Maart 2012 | |
Voorafgegaan deur | Juan Vela Valdés |
Opgevolg deur | Rodoldo Alarcón Ortíz |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 20 April 1960 (1960-04-20) (64 jaar oud) Placetas, Kuba |
Politieke party | Kommunistiese Party van Kuba |
Eggenoot/-note | Lis Cuesta Peraza |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit van Las Villas |
Handtekening |
Sluit