Michail Lermontof
Russiese digter, prosaskrywer, dramaturg, kunstenaar, militêre man (deelnemer aan die oorlog in die Kaukasus); saam met Poesjkin is hy die belangrikste Russiese digter en skrywer / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michail Joerjewitsj Lérmontof was 'n Russiese digter, skrywer, skilder en offisier. Naas Aleksander Poesjkin en Fjodor Tjoettsjef word hy as een van die belangrikste verteenwoordigers van Romantiese literatuur in Rusland beskou.
Russiese digter, skrywer en skilder
Gebore
15 Oktober 1814
in Moskou, Rusland
Oorlede
27 Julie 1841
in 'n duel in Pjatigorsk
Literêre stroming
Romantiek
Russiese skryfwyse
Михаил Юрьевич Лермонтов
Wetenskaplike transliterasie
Michail Jur'evič Lermontov
Bekende werke
Dood van die Digter
'n Held van ons tyd