Michael Cudlitz
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Cudlitz (gebore 29 Desember 1964) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Grosse Pointe Blank (1997) en Sex Drive (2008), en in die televisiereekse Southland (2009) en The Walking Dead (2010).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Michael Cudlitz | |
Geboorte | 29 Desember 1964 (1964-12-29) (59 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit