Michael Angarano
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Michael Angarano (gebore 3 Desember 1987) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Almost Famous (2000), Sky High (2005), The Forbidden Kingdom (2008), en Wild Card (2015).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Nasionaliteit ...
Michael Angarano | |
Geboortenaam | Michael Anthony Angarano |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit