Metslawier
From Wikipedia, the free encyclopedia
Metslawier (Wes-Fries: Mitselwier) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê noordoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 910 inwoners (2019-sensus).
Kitsfeite Metslawier Mitselwier, Land ...
Metslawier Mitselwier | |
---|---|
Dorp | |
Metslawier in 2000 | |
Ligging van Mitselwier in Friesland | |
Koördinate: 53°21′36″N 6°04′04″O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Noardeast-Fryslân |
Bevolking | |
• Totaal | 885 (2 023) |
Poskode | 9123 |
Sluit