Melissa Gilbert
From Wikipedia, the free encyclopedia
Melissa Gilbert (8 Mei, 1964 -) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Little House on the Prairie (1974).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Melissa Gilbert | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 2; 3 stiefkinders |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit