Mel Blanc
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mel Blanc (30 Mei 1908 – 10 Julie 1989) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Buck Rogers in the 25th Century (1979), Daffy Duck's Quackbusters (1988), en Who Framed Roger Rabbit (1988).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Mel Blanc | |
Geboortenaam | Melvin Jerome Blank |
---|---|
Geboorte | (1908-05-30)30 Mei 1908 San Francisco, Kalifornië, Verenigde State |
Sterfte | 10 Julie 1989 (op 81) Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Noel Blanc |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1927–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit