Mein Kampf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Mein Kampf (Afrikaans: My stryd) is die grondleggende politieke werk van Adolf Hitler, waarin hy teen die agtergrond van sy outobiografie die grondbeginsels van sy ideologie en partypolitieke agenda uiteensit.
Kitsfeite Mein Kampf, Letterkunde-portaal ...
Mein Kampf | |
---|---|
Skrywer | Adolf Hitler |
Land | Duitsland |
Taal | Duits |
Onderwerp | outobiografie |
Uitgewer | Eher Verlag |
Uitgegee | 18 Julie 1925 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 720 |
ISBN | 978-1495333347 |
Vervolg | 'Zweites Buch' |
Sluit