Megyn Price
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Megyn Price (gebore 24 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Larry the Cable Guy: Health Inspector (2006) en in die televisiereekse Quantum Leap (1989), Grounded for Life (2001), en Rules of Engagement (2007).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Megyn Price | |
Geboortenaam | Megyn Price |
---|---|
Geboorte | 24 Maart 1971 (1971-03-24) (53 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en regisseuse |
Aktiewe jare | 1993–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit