Meg Tilly
From Wikipedia, the free encyclopedia
Meg Tilly (gebore 14 Februarie 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Psycho II (1983), The Big Chill (1983), en Agnes of God (1985), en in die televisiereeks Bomb Girls (2012).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Meg Tilly | |
Geboortenaam | Margaret Elizabeth Chan |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1960 (1960-02-14) (64 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit