Meerskuim
From Wikipedia, the free encyclopedia
Meerskuim (meerschaum in Duits), ook sepioliet is 'n sagte wit mineraal wat gebruik word om pype mee te maak. Dit word soms op die Swartsee gevind waar dit dryf en lyk soos seeskuim, en dit is waar die Duitse woord dan ook vandaan kom. In Frans staan dit bekend as écume de mer.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |