Matimba-kragstasie
steenkool-aangedrewe kragstasie naby Lephalale / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Matimba-kragstasie is naby Lephalale in die Limpopoprovinsie geleë. Dit is 'n steenkool-aangedrewe kragstasie wat deur Eskom besit en bedryf word. Die woord "Matimba" beteken "krag" in Tsonga.