Materialisme
vorm van filosofiese monisme wat materie as die fundamentele stof in die natuur beskou / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die term materialisme verwys na die lewensbeskouings en filosofiese rigtings wat die wêreld, soos 'n mens dit kan waarneem, vanuit 'n suiwer materiële, nie-geestelike perspektief probeer beskryf.