Masedonië (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die term Masedonië of Macedonië kan verwys na:
- Masedonië, 'n land in Europa en 'n voormalige deelstaat van Joego-Slawië, sedert 2019 Noord-Masedonië.
- Masedonië (Griekeland), 'n provinsie van Griekeland.
- Masedonië (streek), 'n wyer geografiese en historiese streek wat albei bogenoemde gebiede sowel as dele van Bulgarye, Albanië en Serwië beslaan.
- Die Koninkryk van Masedonië, 'n antieke koninkryk.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Masedonië of met Masedonië in die titel. |