Martin Klebba
Amerikaanse akteur / From Wikipedia, the free encyclopedia
Martin Klebba is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Project X (2012), Jurassic World (2015), en Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017), en in die televisiereeks Scrubs (2001).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Martin Klebba | |
Nasionaliteit | Amerikaner |
---|---|
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit