Marjorie Daw (aktrise)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marjorie Daw (19 Januarie 1902 – 18 Maart 1979) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Secret Orchard (1915), The Puppet Crown (1915), Rebecca of Sunnybrook Farm (1917), en A Modern Musketeer (1917).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Marjorie Daw | |
Geboortenaam | Margaret House |
---|---|
Geboorte | (1902-01-19)19 Januarie 1902 |
Sterfte | 18 Maart 1979 (op 77) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1914–1929 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit