Marilyn Maxwell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marilyn Maxwell (3 Augustus 1921 – 20 Maart 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente 3 Men in White (1944), Champion (1949), Off Limits (1952), en Rock-a-Bye Baby (1958).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Sterfte ...
Marilyn Maxwell | |
Geboorte | (1921-08-03)3 Augustus 1921 |
---|---|
Sterfte | 20 Maart 1972 (op 50) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit