Marguerite Durand
Franse aktrise en joernalis / From Wikipedia, the free encyclopedia
Marguerite Durand (24 Januarie 1864 – 16 Maart 1936) was 'n Franse verhoogaktrise, joernalis, en 'n leidende suffragette. Sy het haar eie koerant op die been gebring, haarself verkiesbaar gestel, en het 'n leeu as troeteldier aangehou. Die Bibliothèque Marguerite Durand is na haar genoem.