Marcus Brigstocke
From Wikipedia, the free encyclopedia
Marcus Brigstocke (gebore 8 Mei 1973) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereekse We Are History (2000) en Stupid (2004).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Marcus Brigstocke | |
Geboortenaam | Marcus Alexander Brigstocke |
---|---|
Geboorte | 8 Mei 1973 (1973-05-08) (51 jaar oud) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit