Maputo (provinsie)provinsie Mosambiek / From Wikipedia, the free encyclopedia Maputo is die mees suidelike provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat een miljoen inwoners (2006). Matola, met sowat 675,000 inwoners, is die hoofstad. Ligging van die provinsie in Mosambiek.
Maputo is die mees suidelike provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat een miljoen inwoners (2006). Matola, met sowat 675,000 inwoners, is die hoofstad. Ligging van die provinsie in Mosambiek.