Maniraptora
From Wikipedia, the free encyclopedia
Maniraptora ("handgrypers") is ’n klade Coelurosauria-dinosourusse wat die voëls asook die nie-vlieënde dinosourusse insluit wat nader verwant was aan voëls as aan Ornithomimus velox. Dit omvat die groot subgroepe Avialae, Deinonychosauria, Oviraptorosauria en Therizinosauria. Ornitholestes en die Alvarezsauroidea word ook dikwels ingesluit. Maniraptora het tydens die Jura-periode vir die eerste keer hul verskyning gemaak in die fossielrekord, en is ’n oorlewende groep wat uit sowat 10 000 spesies voëls bestaan.
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Subgroepe ...
Maniraptora | |
---|---|
Fossiele van Archaeopteryx lithographica. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
(geen rang): | Maniraptora (Gauthier, 1986) |
Subgroepe | |
|
Sluit
Kitsfeite Kladistiese klassifikasie ...
Maniraptora | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
| ||||||||||||
Sluit