Malolotja-waterval
waterval in eSwatini / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Malolotja-waterval is in die Malolotja Nasionale Park in Eswatini (Swaziland). Dit is 1681 m bo seespieël. Wes van die pad tussen Mbabane en Piggs Peak loop die Malolotjarivier deur die Malolotjavallei om by die Komatirivier aan te sluit.
Hierdie artikel is 'n saadjie van 'n dorp of plek in Eswatini. U kan ons Wikipedia help deur dit uit te brei.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |