Malgasse
From Wikipedia, the free encyclopedia
Malgasse (familie Sulidae, ook Pseudosulidae genoem) is groot seevoëls met sterk, spits snawels en groot vlerke. Hulle is oor die algemeen wit en swart of bruin. By verskeie spesies is die kaal vel aan die kop, keel en pote helderkleurig, en hul tone is geweb. Malgasse kom in gemagtigde en tropiese-seegebiede voor. Op die eilande voor die Suider-Afrikaanse kus word twee spesies aangetref.
- Hierdie artikel handel oor die seevoël. Vir die etniese groep in Madagaskar, sien Malgasse (volk).
Kitsfeite Wetenskaplike klassifikasie, Genus ...
Malgasse | |
---|---|
Morus bassanus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Sulidae Reichenbach, 1849 |
Genus | |
| |
Sinonieme | |
Pseudosulidae |
Sluit