Makhonjwaberge
bergreeks en heuwels in Mpumalanga, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Makhonjwaberge, ook bekend as die Barbertonse Groensteengordel of Barbertonse Bergland, is 'n reeks van klein berge en heuwels wat 'n oppervlakte van 120 by 60 km beslaan, waarvan ongeveer 80% in Mpumalanga is, 'n provinsie van Suid-Afrika, en die res in die naburige Eswatini.[1]
Kitsfeite *, Unesco-wêrelderfenisterrein ...
Makhonjwaberge* | |
---|---|
Unesco-wêrelderfenisterrein | |
Nasa-Satellietbeeld van die Makhonjwaberge | |
Ligging van die Makhonjwaberge in Suid-Afrika | |
Koördinate: 25°47′06″S 31°03′07″O | |
Lande | Suid-Afrika |
Tipe | Natuur |
Kriteria | viii |
Verwysings | 1575 |
Streek† | Afrika |
Inskripsiegeskiedenis | |
Inskripsie | 2018 (42ste Sessie) |
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn. † Streek soos deur Unesco geklassifiseer. |
Sluit