Lys van skilderye deur die Pre-Rafaëliete
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie is 'n lys van skilderye deur lede van die Pre-Rafaëliet Broederskap en ander kunstenaars wat met die broederskap en styl van die Pre-Rafaëliete geassosieer word. Die begrip "Pre-Rafaëliet" word hier op 'n los en inklusiewe wyse gebruik.