Lys van komposisies deur Robert Schumann
From Wikipedia, the free encyclopedia
Hierdie lys van komposisies deur Robert Schumann is ingedeel in klavier-, vokale-, orkes- en kamermusiek werke. Schumann het tot 1840 byna uitsluitlik vir die klavier gekomponeer; rondom die tyd van sy huwelik aan Clara Schumann (nèe Wieck) het hy egter verskeie komposisies vir die stem begin komponeer.