Lys van Kanadese berge
Wikimedia lysartikel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die oorgrote meerderheid van die berge in Kanada lê in die westelike provinsies van British Columbia, Alberta, en die Yukon Territory. Die land se hoogste berg, die Mount Logan is 5 959 meter hoog.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |