Luis Echeverría
From Wikipedia, the free encyclopedia
Luis Echeverría Álvarez (17 Januarie 1922 – 8 Julie 2022) was 'n Mexikaanse advokaat, akademikus en politikus verbonde aan die Institusionele Revolusionêre Party (PRI), wat van 1970 tot 1976 as die 50ste president van Mexiko gedien het. Voorheen was hy sekretaris van binnelandse sake (1963–1969). Op 97 is hy die oudste lewende voormalige Meksikaanse president.