Ludwig Persius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Ludwig Persius (* 15 Februarie 1803 in Potsdam; † 12 Julie 1845 in Potsdam) was 'n Pruisiese argitek en leerling van Karl Friedrich Schinkel.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Ludwig Persius | |
---|---|
Ludwig Persius, omstreeks 1840, geteken deur Friedrich Jentzen | |
Gebore | 15 Februarie 1803 |
Sterf | 12 Julie 1845 (op 42) Potsdam, Koninkryk Pruise, Duitse Bond |
Nasionaliteit | Koninkryk Pruise |
Beroep | Argitek |
Eggenoot | Pauline Sello |
Kinders | Elisabeth (1829–1880) Marie (1834–1847) Ludwig Paul (1832–1902) Reinhold (1835–1912) Conrad (1836–1903) Felix (1842–1885) |
Sluit
Persius het Schinkel onder meer by die bou van die kasteel Charlottenhof en die Romeinse Baddens in die Sanssouci-park in Potsdam geassisteer. Hy was daarnaas ook betrokke by die bou van die Groot Fontein voor die kasteel Sanssouci, die Vredeskerk, die Orangerie-kasteel en die Normandiese Toring op die Ruïneberg teenoor die kasteel Sanssouci.