Lourens Geldenhuys
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lourens (Louw) Geldenhuys (Kliprivier, Heidelberg, 6 Desember 1864 – Johannesburg, 31 Augustus 1929) was 'n baanbreker van die Witwatersrand en 'n politikus van die Suid-Afrikaanse Party en sy voorgangers.