Lonny Ross
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lonny Ross (* 1978) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent A Futile and Stupid Gesture (2018) en in die televisiereekse 30 Rock (2006) en Little Big Awesome (2016).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lonny Ross | |
Geboorte | 1978 (45–46 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit