Lodewyk II van Italië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lodewyk II van Italië (* 825; † 12 Augustus 875 naby Brescia) stam uit die Karolingers. Hy was vanaf 839/840 koning van Italië , koning van die Langobarde vanaf 844, vanaf 850 medekeiser en vanaf 855 keiser.