Locronan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Locronan (Bretons: Lokorn) is 'n dorp in die Bretonse département Finistère (Wes-Frankryk) met sowat 800 inwoners en 'n oppervlakte van 8,08 vierkante kilometer. Die dorp is deur die vereniging Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.
Kitsfeite Locronan Lokorn, Land ...
Locronan Lokorn | |
---|---|
Die kerk- en markplein | |
Koördinate: 48°05′55″N 4°12′22″W | |
Land | Frankryk |
Gewes | Bretagne |
Département | Finistère |
Arrondissement | Châteaulin |
Kanton | Châteaulin |
Regering | |
• Burgemeester | Jean-Luc Engelmann |
Oppervlak | |
• Totaal | 8,08 km2 (3,12 vk. myl) |
Hoogte | 38–280 m (125–920 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 798 |
• Digtheid | 99/km2 (260/vk. myl) |
Poskode | 29180 |
Skakelkodes | 29134 |
Webwerf | villedelocronan.fr |
Sluit