Lizzy Caplan
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Lizzy Caplan (gebore 30 Junie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mean Girls (2004), Cloverfield (2008), Hot Tub Time Machine (2010), en Now You See Me 2 (2016).
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Lizzy Caplan | |
Geboorte | 30 Junie 1982 (1982-06-30) (41 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1999–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit