Little Norway
From Wikipedia, the free encyclopedia
Little Norway is 'n opelugmuseum en gewilde toeristebestemming in Blue Mounds, 'n dorp in die Amerikaanse deelstaat Wisconsin. Die museum pronk met 'n outentieke Noorse dorp en word in die Amerikaanse National Register of Historic Places gelys.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |