Lisië
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lisië, ook Lycië is 'n gebied langs die suidkus van Turkye. Dit is hoofsaaklik geleë op die Teke-skiereiland, tussen die Golf van Fethiye en die Golf van Antalya. In die antieke tye is die streek bewoon deur sy eie kulturele mense, die Lyciërs. Onder die naam Lycië het dit 'n provinsie van die Romeinse Ryk geword.