Lilli Pilli
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lilli Pilli is 'n klein woonbuurt in die suide van Sydney, in die Australiese deelstaat Nieu-Suid-Wallis. Lilli Pilli is sowat 26 kilometer ten suide van Sydney se sentrale sakekern geleë in die plaaslike regeringsgebied van die Sutherland Shire. Daar is ook 'n ander Lilli Pilli in Nieu-Suid-Wallis (poskode 2536) wat 12 kilometer suid van Batemans Bay geleë is.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Lilli Pilli | |
---|---|
Voorstad | |
Lilli Pilli Point | |
Koördinate: 34°04′06″S 151°06′57″O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stad | Sydney |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,9 km2 (0,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 280 |
• Digtheid | 1 420/km2 (3 680/vk. myl) |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
Poskode | 2229 |
Sluit