Lila Lee
From Wikipedia, the free encyclopedia
Lila Lee (25 Julie 1901 – 13 November 1973) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Male and Female (1919), The Adorable Cheat (1928), Dark Streets (1929), en The Unholy Three (1930).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Lila Lee | |
Geboortenaam | Augusta Wilhelmena Fredericka Appel |
---|---|
Geboorte | (1901-07-25)25 Julie 1901 |
Sterfte | 13 November 1973 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | James Kirkwood Jr. |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1918–1967 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit